ABOUT
Dit is amper tyd vir ons jaarlikse Oosterfees!!!
Wanneer? Vrydagaand 7 November 2026 by Oosterlig!
Tyd? 11:00 tot 16:00
Wat vorm alles deel van die fees?
- Heerlike kosse
- 'n Pretpark
- Interessante Stalletjies
- 'n Devils Peak Craft-Bier Kuiertuin
- Lekker geselskap
- Live Musiek deur Plaaslike Kunstenaars
Hoe werk die kostes?
Toegangsfooi: R60 (Persone vanaf 18 jaar en ouer)
Pretparkfooi: R110 (Onbeperkte pret! Kinders onder 4 jaar het 'n gratis springkasteel)
Bespreek asseblief op Quicket en onthou - die fees is cashless!
Geen kontant sal aanvaar word op die dag nie.
Bring almal saam! Ons kan nie wag om saam met jou te kuier nie!