Kleurglasvensters van die Moederkerk
Sun Oct 4, 11:00 - Sun Oct 11, 12:30
Moederkerk
ABOUT
Oor son en sterre, duiwe en druiwe, visse en vlamme, windpomp en weerlig, kandelaar en kers... watter verhale vertel die vensters? Die kleurglasvensters van die Stellenbosse Moederkerk is kunswerke wat ryk is aan simbole. Zorada Temmingh se blik op die simboliek in die vensters ontsluit verrassende interpretasiemoontlikhede – veel meer as dié wat opgeskryf is sedert die installasie van die eerste vensters ongeveer 50 jaar gelede. Kom stap saam met Zorada en en ontdek ’n diepte van betekenis en inspirasie binne die ikoniese vensters se stories.
************************************************************************************
Whispers of sun and stars, doves and grapes, fish and flames, windmills and lightning, candlestick and candles – the stained glass windows of the Stellenbosch Moederkerk have a fascinating story to tell. Zorada Temmingh’s perspective on the symbolism in the windows unlocks rich meaning that reaches well beyond those recorded since the installation of the first windows some 50 years ago. Join her and be inspired by the beauty and symbolism within these iconic windows.