Helena Hettema - Loren Ehlers: Poetry, Songs & Accordion

Sun Jul 12, 14:00 - Sun Jul 12, 15:30

Kaalvoet Kafee

ABOUT

Helena Hettama gaan gesels oor haar Digbundel Journeyman en 'n paar gedigte daaruit voorlees. Sy gaan ook 'n paar liedjies sing begelei deur Loren Ehlers. Lohren gaan self ook vir ons wys hoe speel mens die trekklavier nou eintlik. Daar sal sop en brood bedien word. Beperkte plekke beskikbaar so Besprekings noodsaaklik. Kontak Rene op 0834080272 vir meer besonderhede.

DIRECTIONS

Helena Hettema - Loren Ehlers: Poetry, Songs & Accordion
Kaalvoet Kafee
Get Directions