Uit die skatkis van die WAT
Thu Oct 8, 16:00 - Thu Oct 8, 17:00
EasyEquities Skrywerskamer
ABOUT
Aangebied deur die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT)
Oral waar mense Afrikaans praat, leef daar unieke woorde en uitdrukkings. In die WAT word dié skatte bewaar. Om die 100ste bestaansjaar van die WAT te herdenk, is 100 rubrieke deur Jana Luther gebundel in En nog WAT. Luther en ander WAT-redaksielede gesels oor interessante woorde en uitdrukkings, etimologieë en staaltjies, en deel van die toekomsplanne van die WAT ná Z. Kabous Meiring praat met Luther, Gerhard van Wyk en Alet Cloete.
DIRECTIONS
Uit die skatkis van die WAT
EasyEquities Skrywerskamer
39 Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions