For wheelchair-accessible ticket bookings, please contact the Woordfees office on 072 231 7073 or email [email protected]. We'd be happy to assist you.
Family friendly
Rebekka van Kameeldoornplaas
Fri Oct 9, 14:30 - Fri Oct 9, 15:30
EasyEquities Skrywerskamer
ABOUT
Aangebied deur Penguin Random House
Die immergewilde Irma Joubert is terug by die Woordfees met haar jongste roman. Rebekka van Kameeldoornplaas vertel die verhaal van ’n plaaskind wat deur die noodlot in Engeland beland en met groot vrae moet worstel: Waar pas sy in hierdie wye wêreld in? Is sy Boer of Brit? Elna van der Merwe gesels met Joubert oor hierdie eerste aflewering in ’n beplande tweeluik en oor die fyn balanseertoertjie tussen navorsing en verbeelding wat historiese fiksie van die skrywer vereis.
BESPREEK JOU PAKEER EN PENDELDIENS NA WOORDFEES-OPTREDES
DIRECTIONS
Rebekka van Kameeldoornplaas
EasyEquities Skrywerskamer
39 Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions