Family friendly

Opreisfontein

Sat Oct 3, 14:30 - Sat Oct 3, 15:30

EasyEquities Skrywerskamer

ABOUT

Hoeveel plekke in Suid-Afrika het fonteinname, dink jy? In hierdie unieke boek teken die kultuurhistorikus Matilda Burden 5 630 plekname wat eindig met die woord "fontein". Dit het haar agt jaar geneem en sy het 146 000 km gery agter hierdie fonteinplekke aan! Burden vertel die stories agter die name en deel staaltjies oor die reise wat sy moes onderneem om die plekke te vind en die foto’s te neem. Sophia van Taak lei ’n gesprek wat gaan draai by Beskuitfontein, Voëlroepersfontein en Koesterfontein.

DIRECTIONS

Opreisfontein
EasyEquities Skrywerskamer
39 Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions