Lina Spies: 'n Huldiging

Sun Oct 4, 10:00 - Sun Oct 4, 11:00

EasyEquities Skrywerskamer

ABOUT

Aangebied deur Naledi


Lina Spies se oeuvre van 11 digbundels oor ‘n tydperk van 51 jaar het haar gevestig as ‘n groot gees in die Afrikaanse digkuns. Ons vier haar lewe en loopbaan met ‘n huldiging deur Annemarié van Niekerk en voorlesings uit die bundel Onthou is die dag wat breek – Gedigte in gesprek met Lina Spies deur onder andere Alwyn Roux, Gerda Taljaard, Daniel Hugo, Amanda Marais en Anri Botha.


DIRECTIONS

Lina Spies: 'n Huldiging
EasyEquities Skrywerskamer
39 Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions