Historiese almanak
Thu Oct 8, 11:30 - Thu Oct 8, 12:30
EasyEquities Skrywerskamer
ABOUT
Aangebied deur Turksvy Publikasies
Historiese almanak is ’n keur uit Albé Grobbelaar se gewilde radiopraatjies en koerantrubrieke oor gebeure van die verlede. Dit is reeds vroeg in 1982 die eerste keer op die senders van die ou Afrikaanse Radiodiens (die voorloper van RSG) uitgesaai, in ’n era toe internetnavorsing nog nie moontlik was nie. Reg van die begin af was dit die unieke aanslag van hierdie programme en rubrieke wat luisteraars en lesers vasgenael gehou het. Kom luister na dié meesterjoernalis in aksie.
DIRECTIONS
Historiese almanak
EasyEquities Skrywerskamer
39 Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions