Family friendly
Grensloos
Fri Oct 9, 16:00 - Fri Oct 9, 17:00
EasyEquities Skrywerskamer
ABOUT
Aangebied deur Tafelberg
Die wag is uiteindelik verby: Daar is ’n nuwe boek deur Wilna Adriaanse op die rak! Grensloos is ’n verhaal vol spanning en intrige, maar die meesleurende karakterverhoudings waarvoor Adriaanse so geliefd is, bly nie agterweë nie. In die Adriaanse-familie loop skryf in die bloed. Twee van haar drie seuns is op verskillende maniere professionele storiemans, en beide het ingestem om hulle ma te kom uitvra oor haar jongste “kind”. Die akteur, skrywer en regisseur Beer Adriaanse en die skrywer en uitgewer Jaco Adriaanse gesels saam.
DIRECTIONS
Grensloos
EasyEquities Skrywerskamer
39 Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions