Family friendly

Fiksiefees

Fri Oct 9, 09:30 - Fri Oct 9, 12:30

EasyEquities Skrywerskamer

ABOUT

Dis Albert Camus wat gesê het fiksie is die leuen waardeur ons die waarheid vertel. Die Toyota Stellenbosch Woordfees se eerste fiksiefees is ’n oggend waar ons die skrywers van hierdie ware leuens en hul boeke in die kollig plaas en ons verlekker in hul stories. Gesprekke, praatjies, aanbiedings en perspektiewe – hier kyk ons uit alle hoeke na storieboeke. Met onder andere Deon Meyer, Irna van Zyl, Anton Roodt, Michéle Meyer, Zelda Bezuidenhout, Carel Nel, Martin Steyn en Daniël Lotter. Bibi Slippers en Susan Booyens is gesels met hulle by die klein fees-in-’n-fees.

DIRECTIONS

Fiksiefees
EasyEquities Skrywerskamer
39 Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions