For wheelchair-accessible ticket bookings, please contact the Woordfees office on 072 231 7073 or email [email protected]. We'd be happy to assist you.
Ek is nie Danie: Die boekbespreking
Sun Oct 4, 14:30 - Sun Oct 4, 15:30
EasyEquities Skrywerskamer
ABOUT
Aangebied deur Flyleaf
Ek is nie Danie is ’n versamelbundel wat hoogtepunte uit Danie Marais se vier vorige digbundels byeenbring: In die buitenste ruimte (2006), Al is die maan ’n misverstand (2009), Solank verlange die sweep swaai (2014) en Ek en jy bestaan nie (2024). Die bundel is gebore uit die wegholsukses van die gelyknamige verhoogproduksie met Albert Pretorius. Bibi Slippers praat met Marais en Pretorius oor gedigte, musiek, misverstande en verlange – en die fenomeen wat Ek is nie Danie geword het.
BESPREEK JOU PAKEER EN PENDELDIENS NA WOORDFEES-OPTREDES
DIRECTIONS
Ek is nie Danie: Die boekbespreking
EasyEquities Skrywerskamer
39 Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions