Family friendly
Die vrou met nege lewens
Wed Oct 7, 11:30 - Wed Oct 7, 12:30
EasyEquities Skrywerskamer
ABOUT
Aangebied deur Queillerrie
Op die drumpel van 60, met haar jongste kind op pad uit die huis, sukkel die hoofkarakter van Die vrou met nege lewens om rus in haarself te vind. Die enigste konstante blyk haar versorging van katte te wees wat soos ’n draad deur haar lewe loop. Debbie Loots se jongste roman gaan oor die soeke na betekenis en vrae oor die doel van die lewe, en word deur ’n gevreesde siekte op die spits gedryf. Gretha van der Merwe vra die vrae.
DIRECTIONS
Die vrou met nege lewens
EasyEquities Skrywerskamer
39 Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions