For wheelchair-accessible ticket bookings, please contact the Woordfees office on 072 231 7073 or email [email protected]. We'd be happy to assist you.
Family friendly

Bethulie: My lewe in die kamp

Thu Oct 8, 10:00 - Thu Oct 8, 11:00

EasyEquities Skrywerskamer

ABOUT

Aangebied deur Tafelberg


Die 23-jarige Rensche van der Walt se aangrypende dagboek vertel van die lewe in die Bethulie-konsentrasiekamp tydens die Anglo-Boereoorlog (1899-1902), of te wel die Suid-Afrikaanse Oorlog. Sy skryf in skokkende detail oor die siektes, wanvoeding en oorbevolking wat Boeregesinne daar moes verduur. Dit word nou vir die eerste keer in 60 jaar weer uitgegee. Van der Walt se dagboek word verryk met hoofstukke deur historici soos dr. Johan van Zÿl van die Oorlogsmuseum en die Suid-Afrikaanse oorlogkenner prof. Fransjohan Pretorius. Esté Kotze gesels met dr. Van Zÿl.


BESPREEK JOU PAKEER EN PENDELDIENS NA WOORDFEES-OPTREDES

DIRECTIONS

Bethulie: My lewe in die kamp
EasyEquities Skrywerskamer
39 Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions

DISCOVER