Family friendly

Die Hoërskool Wagpos VS Hoërskool Brits TBeen-fees

Sat Jun 6, 07:00 - Sat Jun 6, 23:00

Die Hoërskool Wagpos

ABOUT

DIE HOËRSKOOL WAGPOS VS HOËRSKOOL BRITS – T-BEEN FEES!

Sluit by ons aan op 6 Junie vir 'n opwindende dag van rugby wanneer Die Hoërskool Wagpos kragte meet met Hoërskool Brits.

Na afloop van die 1ste span rugbywedstryd skuif die aksie na ons gewilde T-been Fees, waar lekker kos, goeie geselskap en uitstekende musiek op jou wag!

Datum: 6 Junie

Plek: Die Hoërskool Wagpos

Koste: R350 per persoon

Jou kaartjie sluit in:

Heerlike T-been steak

Pap en sous

2 Gratis drankies

Live musiek en vermaak tot laat

Kom geniet 'n aand van rugbygees, kuier en lekker musiek saam met vriende, familie en ondersteuners.

Bespreek jou plek vroeg om teleurstelling te voorkom!

DIRECTIONS

Die Hoërskool Wagpos VS Hoërskool Brits TBeen-fees
Die Hoërskool Wagpos
South Africa
Get Directions