Family friendly
Storietyd!
Fri Jun 12, 18:30 - Fri Jun 12, 21:30
Die Wandelpad
ABOUT
Vrolike Lag en liegstories afgewissel met die Allermooiste musiek, kom geniet die wel en weë van Petronel Baard en Stef Kruger en kom besluit wié nou eintlik die waarheid praat. Ons daag jou vrolik uit!
Kom geniet 'n Heerlike aand vol winterwonderwerke en stories.
By Die Wandelpad op Vr. 12 Junie 2026 om 18:30.
H/v R102 en Sorgfonteinpad, Grootbak.
Details sluit in:
Vanaf R250 p.p. met Sop & sjerrie ingesluit, bring gerus eie drank. Sagte drankies, koffie & ander eetgoed is te koop.
Besprekings via Quicket of by Die Wandelpad
Navrae by 082 803 4493 of 064 733 1996