Family friendly

RAAF @ Groot Brakrivier

Sat Jun 27, 19:00 - Sat Jun 27, 22:00

Seeplaas

ABOUT

RAAF kom Groot Brakrivier toe vir nóg ’n onvergeetlike aand by Seeplaas op Saterdag 27 Junie 2026!


Kom beleef RAAF se unieke energie, stories en kragtige musiek in een van die mooiste kusomgewings in die land. Hierdie gaan ’n aand wees vol gees, emosie, kuier, Raafontuur wyn en musiek wat diep tref.


Deure open reeds vanaf 17:00 vir kos, wyn en kuier, so kom vroeg om julle ete en drankies betyds te bestel en rustig die atmosfeer in te neem voor die vertoning begin.


RAAF betree die verhoog om 19:00.


Kaartjies:

R280 per persoon

R150 vir kinders onder 13 jaar


Kaartjies beskikbaar op Quicket.


Bring jou mense, bring jou gees — en kom verloor jouself vir ’n aand in die wêreld van RAAF.

DIRECTIONS

RAAF @ Groot Brakrivier
Seeplaas
Plot 60 Ottosrust, Great Brak River, 6525, South Africa
Get Directions