Kaleidoskoop in George - Desember Kustoer

Fri Dec 22, 19:30 - Fri Dec 22, 22:00

Botanical Gardens Main Entrance

ABOUT

Soos oudergewoonte kuier Kaleidoskoop al met die kus langs vir heerlike familie vakansie vermaak!
Hierdie jaar bring Kaleidoskoop 'n ekstra verrassing in die vorm van Faraway George saam op toer!
Hierdie man gaan 'n paar van sy eie liedjies sing en ook help om Kaleidoskoop s'n in te kleur! 
Gaan loer gerus na hom: https://www.facebook.com/farawaygeorge/
Kosstalletjies vanaf 18:00, maar bring jou eie wyn/drinkgoed. Geen harde hout vloeistof of kos mag ingebring word nie.
Al Kaleidoskoop se albums sal ook beskikbaar wees - goeie idee vir Kers-geskenke! http://kaleidomusiek.co.za/albums/

DIRECTIONS

Kaleidoskoop in George - Desember Kustoer
Botanical Gardens Main Entrance
51 Caledon St, Campher's Drift, George, 6529, South Africa
Get Directions