Kaleidoskoop in PE - Desember Kustoer

Tue Dec 19, 19:30 - Tue Dec 19, 22:00

Artuo

ABOUT

Kaleidoskoop toer oudergewoonte teen die kus af in Desember vir lekker familie-vermaak by jou gunsteling vakansie-plekkies! 
Bring jou eie piekniekmandjie, wyn/drinkgoed en glase saam.
Al Kaleidoskoop se albums sal beskikbaar wees - goeie idee vir Kers-geskenke! http://kaleidomusiek.co.za/albums/
 

DIRECTIONS

Kaleidoskoop in PE - Desember Kustoer
Artuo
Richmond Park, Richmond Hill, Port Elizabeth, 6001, South Africa
Get Directions