Family friendly

Delphi Fees 2026

Sat Aug 1, 15:30 - Sat Aug 1, 23:30

Nederduitsch Hervormde Kerk Philadelphia

ABOUT

Die grootste Delphi-Fees nóg gebeur binnekort!


Delphi-Fees 2026 beloof om ’n fees te wees wat jy lank gaan onthou - ’n viering van musiek, kuier en kultuur in die hart van Pretoria.


Die Philadelphia-gemeente leef steeds as ’n bruisende middelpunt in Pretoria waar geloof, vriendskap en gemeenskap saamkom, en dié fees bring alles waarvan ons hou op een plek bymekaar.


Met top Afrikaanse kunstenaars en vermaak, heerlike kos, unieke stalletjies en ’n onvergeetlike atmosfeer wag daar iets vir almal.


Elke kaartjie help ons ook om verder te bou aan ’n tuiste vir studente en die gemeenskap.


Kom kuier saam by Delphi-Fees 2026 - ons kan nie wag om jou daar te sien nie!

DIRECTIONS

Delphi Fees 2026
Nederduitsch Hervormde Kerk Philadelphia
127 Lunnon Rd, Hillcrest, Pretoria, 0083
Get Directions