Family friendly

Karoo Keur

Thu Jul 23, 19:00 - Thu Jul 23, 20:30

Hartenbos NG Gemeente

ABOUT

Karoo-keur: Die Beste van Karoo-Suites met Deon Meyer en Coenie de Villiers.

Bekroonde skywer Deon Meyer en musieklegende Coenie de Villiers se verhoogproduksies KAROO SUITE 1 en KAROO SUITE 2: KAROONAGTE het oor die afgelope dekade Suid-Afrikaanse gehore in vervoering gehad. Die aanvraag om weer die towerkrag van hierdie vertonings te beleef was oorweldigend. Deon en Coenie het 'n spesiale intieme vertoning saamgestel uit 'n keur van hierdie twee verhoogproduksies - met 'n verrassing of twee daarby! Kom beleef die towerkrag van Deon se oorspronklike verhale deur die skrywer self aangebied; beleef Coenie se betowerende musiek met die maestro agter die klawers.



DIRECTIONS

Karoo Keur
Hartenbos NG Gemeente
4 Majuba Ave, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, South Africa
Get Directions