No under 13s
Kultura Fees: Karen Zoid met Anton Eloff
Sun Aug 2, 15:00 - Sun Aug 2, 16:30
Curro Durbanville Theatre
ABOUT
Dié is nie die Karen Zoid wat jy verwag nie – en dis presies die punt.
Sonder die dreunende rock-band betree Karen die verhoog met slegs haar akoestiese kitaar, haar onmiskenbare stem en die betowerende spel van Anton Eloff op klavier.
Die resultaat is eerlik en intiem. Liedjies word kaalgelê, stories word met skerpsinnige humor vertel, en oomblikke beweeg moeiteloos tussen lag en hoendervleis.
Dis ’n unieke musikale ervaring waar die fokus op die kern van elke lied val – rou, persoonlik en onvergeetlik.
DIRECTIONS
Kultura Fees: Karen Zoid met Anton Eloff
Curro Durbanville Theatre
2 Akademia Avenue, Groot Phesantekraal Estate, Durbanville, Cape Town, 7550
Get Directions