Family friendly

SPOEGWOLF - DOZI’S BACK TO THE ROOTS (HARTBEESPOORT)

Sun Jun 21, 12:00 - Sun Jun 21, 16:00

BTTR

ABOUT

SPOEGWOLF IN HARTIES – FATHER’S DAY


Vier Vadersdag saam met Spoegwolf by die ikoniese Dozi’s Back to The Roots in Hartbeespoort!


Bring vir Pa, die familie en jou vriende vir ’n dag vol goeie musiek, lekker vibes en onvergeetlike herinneringe.


Venue: Dozi’s Back to The Roots, Hartbeespoort

Datum: Sondag, 21 Junie 2026


PROGRAM:

10:00 - Hekke open

11:00 - Perspektief

12:00 - Lisie Basson

13:15 - Drommedaris

14:30 - Spoegwolf

Closing - Perspektief


Kaartjies Pryse:

Kinders onder 5 - Gratis

Kinders onder 13 - R150

Kinders onder 18 - R180

Volwassenes: R250

Family Pakkete: R680 (Sluit 2 x volwassenes en 2 x kinders in)


NB!!! BRING OWN CAMPING CHAIRS. OWN FOOD AND DRINKS NOT ALLOWED. THERE WILL BE FOOD STALLS AVAILABLE ON THE DAY, OFFERING A VARIETY OF DELICIOUS FOOD AND REFRESHMENTS FOR EVERYONE TO ENJOY.



Meer info & kaartjies: WhatsApp Ultimate Events SA 065 873 8907





DIRECTIONS

SPOEGWOLF - DOZI’S BACK TO THE ROOTS (HARTBEESPOORT)
BTTR
Plot 136, Rietfontein, Hartbeespoort, 0216, South Africa
Get Directions