Mel die Storieverteller
Sat Oct 31, 10:00 - Sat Oct 31, 14:00
THE BUFFALO LIVE ENTERTAINMENT VENUE
ABOUT
Mel die storieverteller
Chaos is Gratis!
Mel bring haar praatjie "Chaos is Gratis" na Bloemfontein! In hierdie eerlike toespraak deel Mel 'n dieper en meer persoonlike insig oor die warboel en gejaag in ons moderne lewe. Asook wat sy doen om saam met die branders te ry en die lewe met al sy malligheid te omhels terwyl sy 'n unieke leefstyl skep.
Dis 'n geleentheid vir jou om rustig te sit en dink oor jou eie lewe en die chaos daarin, maar dan ook hoe jy die chaos beter kan hanteer om ligter deur die lewe te loop.
Datum: 31 Oktober 2026
Plek: The Buffalo - Plot 23, Kellys View, Bloemfontein
Tyd: 10:00 a.m
Prys: R350.00 per persoon (sluit ‘n ligte ete & ‘n foto deur ‘n professionele fotograaf in).
Tema: Vrolik en Vroulik