ALETTA FRANCINA - HERMANUS
Fri Aug 14, 19:00 - Fri Aug 14, 21:00
Sandbaai Saal Hermanus
ABOUT
JUSSIE SUSSIE
"Aletta het na ’n ander provinsie toe getrek en jussie sussie – die lewe het sommer baie verander sedert haar vorige show, Effens Anders.
Hierdie girl lewe kliphard en doen deesdae enige iets vir die plot.
Bederf jouself met ’n kaartjie en kom kekkel saam oor al haar nuwe ervarings en absurde observasies!
Volg " Bold Bash Events and Functions " en kyk uit vir kaartjies wat jy kan wen. Daar is 6 gelukkige wenners!
VIP TABLES BESKIKBAAR - Besprekings: 060 395 9787 ( geen ander nommer word gebruik vir Besprekings )
Kroeg beskikbaar om drankies te koop.
Geen kos en drank word binne toegelaat!