No under 13s

Nataniël in Concert - Lig & Ritme Fees

Wed Aug 12, 19:30 - Thu Aug 13, 21:00

NG Tygerpoort Kerkgebou

ABOUT

Nataniël se lang, lang kerktoer duur voort! Weer en weer keer hy terug na NG Tygerpoort - hierdie keer as deel van die Lig & Ritme Fees!


Hierdie vertoning bestaan uit sy nuutste stories asook musiek, oud en nuut, bekend, immergroen en oorspronklik. Fantasie, humor, waarhede en wyshede, kwessies en kwellinge, vrae en antwoorde, al die elemente uit die Nataniël-skatkis word saamgebring!


Hy deel die verhoog met pianis Marcel Dednam en basspeler Werner Spies.


Kostuums is ontwerp deur Floris Louw.


Natuurlik is Kaalkopwinkel daar! Kerse, boeke, kombuis-olies, musiek en keramiek!


Woensdag 12 Augustus (NG Tygerpoort Kerkgebou)

17:30 | Teaterkafee open

19:30 | Nataniël in Concert


Donderdag 13 Augustus (NG Tygerpoort Kerkgebou)

17:30 | Teaterkafee open

19:30 | Nataniël in Concert



DIRECTIONS

Nataniël in Concert - Lig & Ritme Fees
NG Tygerpoort Kerkgebou
51 Henry Rd, Shere, 0084
Get Directions