Family friendly

Lig en Ritme Fees - Vrydag 14 Aug 2026

Fri Aug 14, 13:15 - Fri Aug 14, 22:00

Laerskool Tygerpoort

ABOUT

Hierdie jaar se Lig & Ritme Fees gaan weer eens 'n ongelooflike ervaring wees!


Woensdag 12 Augustus (NG Tygerpoort Kerkgebou)

17:30 | Teaterkafee open

19:30 | Nataniël in Concert


Donderdag 13 Augustus (NG Tygerpoort Kerkgebou)

17:30 | Teaterkafee open

19:30 | Nataniël in Concert


!! Koop jou Nataniël in Concert kaartjies deur op hierdie skakel te klik !!


Vrydag 14 Augustus (vanaf 13:15) (Sportvelde van Laerskool Tygerpoort)

Feesmark | Kosmark | Pretpark | Karnavalstraat | Lounges | Drumming | GrootFM Uitsending | Buitelug-verhoog met vermaak!

Hoofkunstenaars - Saxby Twins | Arno Jordaan | Riaan Benadé


DIRECTIONS

Lig en Ritme Fees - Vrydag 14 Aug 2026
Laerskool Tygerpoort
41 Henry Rd, Shere AH, Pretoria, 0081, South Africa
Get Directions