Skaapkop 2026

Fri Oct 30, 18:00 - Fri Oct 30, 23:59

Hardekool Akademie

ABOUT

Hardekool se jaarlikse skaapkopete, hierdie jaar kuier ons lekker saam met Ruhan du Toit!


Die volgende verskillende kaartjies is beskikbaar:

  1. 63 Tafels met 10, 12 of 14 stoele per tafel. Volwasse kaartjies kan kies tussen skaapkop, skaapafval potjie, skaapspit of 'n Hamburger vir R325 per persoon.
  2. Kinders word nie 'n stoel toegeken nie, daar sal speelplek en kinder oppassers wees by die speel terrein. Hulle ontvang 'n hamburger en 1 koeldrank as ete, kaartjie kos R150 per kind.
  3. Skaapkop wegneem ete is beskikbaar teen R130 per skaapkop (geen bykosse). Kan afgehaal word vanaf 18:00 die aand by die ingang.
  4. Koelboks kaartjies is te koop teen R250 per koelboks. Kontantkroeg en snoepie is ook beskikbaar



DIRECTIONS

Skaapkop 2026
Hardekool Akademie
Werkendampad Rietspruitplotte no 10, Lephalale, 0555
Get Directions