SILENT DISCO
Sat May 16, 19:00 - Sat May 16, 23:00
Snowflake
ABOUT
Kom beleef iets anders – ’n aand waar jy die musiek beheer!
By ons Silent Disco ontvang jy jou eie oorfone by die deur en kan jy tussen 3 verskillende kanale kies, elk met sy eie genre en DJ. Skakel maklik tussen die kanale en volg die beat wat by jou vibe pas.
Dans, sing en lag saam met jou vriende – selfs al luister elkeen na iets anders!
Bring jou mense saam en maak gereed vir ’n onvergeetlike aand vol energie, musiek en pret.