Family friendly
Demensie Werkswinkel - Adri Swiegers (Maatskaplike Werker)
Sat May 30, 09:00 - Sat May 30, 13:00
George-Bergsig gemeente
ABOUT
Demensie diagnose?
Die reis vorentoe... Risiko’s & uitdagings vir:
- Gediagnoseerdes
- Families
- Gemeenskappe
- Versorgers
- Kinders
Spreker: Adri Swiegers (Maatskaplike Werker)
Tyd: 30 Mei 2026 09:00-13:00
Plek: George-Bergsig Gemeente (H/v 4de- en Meyerstraat)
Koste: R100p/p (ligte ete en drinkgoed ingesluit)
DIRECTIONS
Demensie Werkswinkel - Adri Swiegers (Maatskaplike Werker)
George-Bergsig gemeente
4th St, Loerie Park, George, 6529
Get Directions