Bloemhof Talks

Thu Jun 4, 18:30 - Thu Jun 4, 20:30

Bloemhof Girls' High School

ABOUT

Bloemhof Talks is 'n geleentheid waar ouers bymekaar kom vir inligting oor relevante onderwerpe wat hul ouerskap kan ondersteun. Junie is geestesgesondheidsmaand vir mans en ook Vadersdag. Daarom spandeer ons graag tyd saam met Bloemhof ouers met die fokus op pa-wees. 'n Paneelbespreking oor belangrike kwessies rakende die onderwerp gaan plaasvind saam met oud-Springbokkaptein Corné Krige; Dr. Johan Beukes; Dr. Chris van den Berg; en Hennie Botha.

Heerlike sop en brood is op die aand se spyskaart en koffie sal te koop wees.