Elandré live by Kapstadt Brauhaus Durbanville

Fri May 29, 20:00 - Fri May 29, 21:10

Kapstadt Brauhaus Durbanville

ABOUT

Kom beleef die magie van Elandré live op Kapstadt Brauhaus se verhoog! Met sy kenmerkende klank en liedjies wat stories vertel, bring hy ’n aand van egte Suid-Afrikaanse musiek wat jy nie gou sal vergeet nie. Bring jou vriende en kom skep herinneringe saam met ons!


Belangrike informasie:

Sodra jou kaartjie gekoop is, word 'n tafel automaties aan jou geallokeer deur die bestuur van Kapstadt Brauhaus Durbanville.

Deure maak 18:00 oop en die vertoning begin om en by 20:00.

Kapstadt Brauhaus is nie 'n teater nie maar 'n operationele restaurant. Kos en drankies sal gedurende die vertoning bedien word.

DIRECTIONS

Elandré live by Kapstadt Brauhaus Durbanville
Kapstadt Brauhaus Durbanville
Heritage Square C/O Gladstone and, Vrede St, Durbanville, Cape Town, 7550
Get Directions