Elandré live by Kapstadt Brauhaus Paarl
Wed May 27, 20:00 - Wed May 27, 21:10
Kapstadt Brauhaus Paarl
ABOUT
Kom beleef die magie van Elandré live op Kapstadt Brauhaus se verhoog! Met sy kenmerkende klank en liedjies wat stories vertel, bring hy ’n aand van egte Suid-Afrikaanse musiek wat jy nie gou sal vergeet nie. Bring jou vriende en kom skep herinneringe saam met ons!
Belangrike informasie:
Sodra jou kaartjie gekoop is, word 'n tafel automaties aan jou geallokeer deur die bestuur van Kapstadt Brauhaus Paarl.
Deure maak 18:00 oop en die vertoning begin om 20:00.
Kapstadt Brauhaus is nie 'n teater nie maar 'n operationele restaurant. Kos en drankies sal gedurende die vertoning bedien word.