Conwonnité Koorfees 2026
Sat Aug 15, 18:30 - Sat Aug 15, 20:30
Hoërskool Wonderboom
ABOUT
Kom beleef 'n magiese aand van musiek en talent waar skole van regoor die streek hul koorkuns ten toon stel. Die Koorfees is 'n viering van samehorigheid, kultuur en kreatiwiteit – 'n geleentheid vir gesinne, musiekliefhebbers en die gemeenskap om saam te kom en die jeug se stemme te ondersteun.
DIRECTIONS
Conwonnité Koorfees 2026
Hoërskool Wonderboom
1050 Steve Biko Rd, Wonderboom, Pretoria, 0084
Get Directions