Family friendly

Klub 100 Musiek Fees 2026

Sat Aug 1, 15:00 - Sat Aug 1, 23:00

Gelofte Skool Pinetown

ABOUT

Klub 100 Musiekfees ??


Kom geniet ’n ongelooflike dag saam met ons – vol goeie musiek, lekker kuier en great vibes!


Belangrike inligting:

Veilige parkering beskikbaar – R10 per voertuig.

Bring jou eie koelerboks.

Geen glas word toegelaat nie.

Geen eie kos toegelaat nie.


Wat om te verwag:

Heerlike kosstalletjies

Unieke markstalletjies

Kontant kroeg beskikbaar

Kinderarea – R50 per kind vir die dag.


Kaartjies:

Kinders onder 6 jaar: Gratis toegang (geen kaartjie nodig nie)

Alle gaste ouer as 6 jaar benodig ’n kaartjie

Let wel: “Kinders” ouer as 18 moet ’n volwasse kaartjie koop.


DIRECTIONS

Klub 100 Musiek Fees 2026
Gelofte Skool Pinetown
2 Caversham Rd, Hagart Road Industrial, Pinetown
Get Directions