Danny Smoke live by Kapstadt Brauhaus Durbanville

Fri Jul 17, 20:00 - Fri Jul 17, 21:15

Kapstadt Brauhaus Durbanville

ABOUT

Danny Smoke is oppad vir die eerste keer na Kapstadt Brauhaus Durbanville se verhoog en hierdie is een vertoning wat jy nie wil misloop nie! Maak gereed vir ’n aand propvol energie, ongelooflike musiek en die unieke charisma wat gehore oral laat terugkom vir meer.


Of jy nou ’n jarelange aanhanger is of hom vir die eerste keer gaan beleef – Danny Smoke weet hoe om ’n skare aan die sing, dans en kuier te kry.


Bring jou vriende, bring jou kuiergees en kom beleef ’n aand wat nog lank oor gepraat gaan word!



DIRECTIONS

Danny Smoke live by Kapstadt Brauhaus Durbanville
Kapstadt Brauhaus Durbanville
Heritage Square C/O Gladstone and, Vrede St, Durbanville, Cape Town, 7550
Get Directions