FREE OPTIONS
Kruis-Kidz | Kruis Jol
Fri May 29, 18:00 - Fri May 29, 20:00
Lewende Woord Centurion
ABOUT
JESUS SE LIEFDE + BAIE PRET = LWC KRUIS JOL!
By Lewende Woord se Kruis-Kidz skep ons ’n veilige, lewendige ruimte waar jou Graad 1–7 kind kan leer, lag en leef vol Christus se vreugde. Elke Kruis Jol is gevul met pret, speletjies, lofprysing en Bybelse waarhede wat kinders versterk en bou.
Bring asb. jou R50 kontant saam op die aand vir jou verrassing.
DIRECTIONS
Kruis-Kidz | Kruis Jol
Lewende Woord Centurion
Cnr Adam Tas and Lyttleton road, Clubview, Centurion, 0014, South Africa
Get Directions