FREE OPTIONS

Pinkster - Kinderoppasdiens - Dinsdag

Tue May 12, 19:00 - Tue May 12, 20:00

Communitas, Oosterlig

ABOUT

Baie welkom by Oosterlig se Pinkster: Op reis saam die Gees met Chris de Wet.


Daar is kinderoppasdiens beskikbaar vir jou kind/-ers by elke aand sessie.

Bespreek asseblief vir elke kind wat gaan bywoon.


Die kinderoppasdiens vind op Communitas se 1ste vloer, in die Kleuterlokaal plaas. Ouers moet asb elke aand jou kind bo in Communitas in- en uitteken.


Navrae: [email protected]

DIRECTIONS

Pinkster - Kinderoppasdiens - Dinsdag
Communitas, Oosterlig
469 Lea St, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010
Get Directions