FREE OPTIONS
Pinkster - Kinderoppasdiens - Maandag
Mon May 11, 19:00 - Mon May 11, 20:00
Communitas, Oosterlig
ABOUT
Baie welkom by Oosterlig se Pinkster: Op reis saam met die Gees deur Chris de Wet.
Daar is kinderoppasdiens beskikbaar vir jou kind/-ers by elke aand sessie.
Bespreek asseblief vir elke kind wat gaan bywoon.
Die kinderoppasdiens vind op Communitas se 1ste vloer, in die Kleuterlokaal plaas. Ouers moet asb elke aand jou kind bo in Communitas in- en uitteken.
Navrae: [email protected]
DIRECTIONS
Pinkster - Kinderoppasdiens - Maandag
Communitas, Oosterlig
469 Lea St, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010
Get Directions