Family friendly

Laerskool CR Swart 4x4 Veldfees

Sat Aug 29, 07:00 - Sat Aug 29, 22:00

Pienaardam Leisure Resort

ABOUT

Laerskool CR Swart se 4x4 Veldfees is die plek waar avontuur en familiepret ontmoet! Geniet ons intreevlak en gevorderde 4x4-bane, ervaar die adrenalien van pypkarre en voel die wind in jou hare en die krag onder jou voete met opwindende 4x4-ritte om die feesterrein. Heerlike eetgoed, kunstenaars & stalletjies sorg vir tonne pret vir die hele gesin!


Besoek gerus on webwerf vir meer inligting aangaande die verloop van die fees:

https://veldfees.crswartls.co.za

DIRECTIONS

Laerskool CR Swart 4x4 Veldfees
Pienaardam Leisure Resort
Plaas, Vaalbank-B, Middelburg, 1050, South Africa
Get Directions