Reta Roo se reënboogreis...

Mon May 25, 18:00 - Tue May 26, 19:00

Laerskool Unika

ABOUT

Reta Roo het al haar bont kleure verloor en al hoe sy dit gaan terugkry is om dit aan die ander kant van die reënboog te gaan haal.

Reta en haar maatjie pak hulle tassies en durf die groot avontuur aan, maar wat skuil werklik aan die ander kant van die reënboog…

DIRECTIONS

Reta Roo se reënboogreis...
Laerskool Unika
Oak Ave & Abbot Rd, Robindale, Randburg, 2193, South Africa
Get Directions