Chris Steyn live by Kapstadt Brauhaus Stellenbosch

Thu May 14, 20:00 - Thu May 14, 21:15

Kapstadt Brauhaus Stellenbosch

ABOUT

Chris Steyn LIVE by Kapstadt Brauhaus Stellenbosch.

Kapstadt Brauhaus is reg vir 'n onvergeetlike aand en hierdie keer bring ons iets besonders na die verhoog! Chris Steyn sy vol band – en jy wil definitief nie hierdie een misloop nie.

Verwag ’n aand vol energie, ongelooflike musiek en daai songs wat jy saam wil sing van begin tot einde. Bring jou vriende, bestel ’n koue bier en kom geniet ’n vibe wat jy nie sommer weer gaan kry nie!


Bespreek jou plek vroeg – hierdie een gaan vinnig vol raak!

DIRECTIONS

Chris Steyn live by Kapstadt Brauhaus Stellenbosch
Kapstadt Brauhaus Stellenbosch
98 Dorp St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600
Get Directions