Skeppingsdoel | Kwartaal 2 Kursus
Tue Apr 14, 10:00 - Tue Apr 14, 12:00
Lewende Woord Centurion
ABOUT
LET WEL HIERDIE IS 'N 5 WEKE OGGEND KURSUS: DINSDAE OGGENDE:10:00-12:00
Spreuke 16:4
Waarom het God jóú geskep?
Kom ontdek jou skeppingsdoel en die roeping wat Hy in jou geplaas het.
Alles het die HERE gemaak vir Sy doel…
Wat het God gedink toe Hy jou gemaak het?
Waarvoor het Hy jou gemaak en geroep?
Wat is die teiken wat jy moet tref?
Wees deel van hierdie skattejag na jou besondere gawes en talente en ontdek die rigting waarin jy moet beweeg, elke tree nader aan waar Jesus jou nodig het. Dis ’n kursus vol pret, gevul met die vreugde van selfontdekking.
DIRECTIONS
Skeppingsdoel | Kwartaal 2 Kursus
Lewende Woord Centurion
Cnr Adam Tas and Lyttleton road, Clubview, Centurion, 0014, South Africa
Get Directions