Profetiese Skool | Kwartaal 2 Kursus
Tue Apr 14, 19:00 - Tue Apr 21, 21:00
Lewende Woord Centurion
ABOUT
1 Korintiërs 14:31: Want julle kan almal een vir een profeteer, sodat almal kan leer en almal bemoedig word.
Kan jy die Here se stem hoor? Hoe onderskei jy of dit die Here se stem, jou eie gedagtes of ’n leuen van die vyand is? Kom ontdek hoe die Here met jou praat en hoe om Sy stem tussen al die ander stemme in jou lewe te hoor.
Jy kan jou onderskeidingsvermoë in ’n veilige omgewing kom oefen en leer wanneer moet ’n woord eers broei, wat kan ons deel en hoe deel ons dit?
DIRECTIONS
Profetiese Skool | Kwartaal 2 Kursus
Lewende Woord Centurion
Cnr Adam Tas and Lyttleton road, Clubview, Centurion, 0014, South Africa
Get Directions