Opedag 2026 - 'n Kuberreis deur die Arendsnes | Open Day 2026 - a Quest through the Eagle's Nest
Wed Apr 29, 14:00 - Wed Apr 29, 18:00
Bergsig Akademie / Academy
ABOUT
Baie welkom by die besprekings vir Bergsig se Opedag vir Graad 7 leerders en hul ouers. Neem asb kennis van die logistieke reëlings vir die dag. Daar sal verskeie tydsgleuwe wees waarvoor u plek kan bespreek. Daar word aangedui of die sessie in Afr / Eng is, kies dus u voorkeur. Kies asb net 1 tydsgleuf, aangesien daar beperkte plekke is en ons graag almal will akkommodeer. (Slegs 3 plekke per gesin)
Die toer kan voltoooi word in ongeveer 1 uur. Graad 7 leerders kom asb in skoolklere / sportklere van jou betrokke laerskool. Dra asb gemaklike skoene aangesien ons die terrein verken.
Ons sien uit om ons pragtige skool vir julle te wys en saam baie pret te hê!
__________
Welcome at the bookings for Bergsig's Open Day for Grade 7 learners and their parents. Please take note of the logistical arrangements for the day. There will be several time slots for which you can book a place. It is indicated whether the session is in Afr / Eng, so choose your preference. Please choose only 1 time slot, as there are limited places and we would like to accommodate everyone. (Only 3 spots per family)
The tour can be completed within 1 hour. Grade 7 learners please wear your school clothes / sports clothes from your relevant primary school. Please wear comfortable shoes as we will explore the Bergsig grounds.
We look forward to showing you our beautiful school and having lots of fun together!
- 29 April 14:30 - 19:00
- Bespreek jou tydsgleuf / sessie | book your time slot / session
- Dra skoolklere / sportklere | wear school clothes / sports clothes
- Gemaklike skoene | comfortable shoes
- Meld 15min voor sessie aan | sign up 15min before session
- Bogenoemde vind plaas in wagarea langs hoofhek (Bovenstraat) | The above takes place in the waiting area next to the main gate (Bovenstraat)
Ons sien uit om u binnekort te verwelkom!