Family friendly
Dros Krugersdorp Winterspel
Sun Aug 16, 08:00 - Sun Aug 16, 23:00
Dros Krugersdorp
ABOUT
Maak gereed vir Dros Krugersdorp se Winter Spel 2026. Bespreek Nou Jou Kaartjies vir 'n Onvergeetlike dag saam met ongelooflike Kunstenaars!"
"Kom deel in die vreugde van die seisoen. Geniet optredes van Karlien van Jaarsveld, Dirk van der Westhuizen, Jakkals Vibe, Pieter Smith, Riaan van Rensburg en nog vele meer! Kaartjies teen slegs R200 vir volwassenes en R80 vir kinders onder 10. Moet nie uitmis op die pret nie!
DIRECTIONS
Dros Krugersdorp Winterspel
Dros Krugersdorp
Heritage Square Cecil Knight Street &, De Wet St, Krugersdorp North, Krugersdorp, 1718
Get Directions