Family friendly

PLATINUM - REVUE

Thu Jul 30, 19:00 - Sat Aug 1, 23:00

Hoërskool Dr. E.G. Jansen

ABOUT


Hoërskool DR. E.G. Jansen bring met trots ’n skouspelagtige musiek- en dansblyspel na die verhoog!

Met glitz, glamour, energieke dansitems, indrukwekkende musiek en hope Jansie-talent beloof PLATINUM om ’n onvergeetlike ervaring te wees.

Kom beleef ’n aand vol ritme, passie, ligte en skitterende vermaak waar elke oomblik blink!

DIRECTIONS

PLATINUM - REVUE
Hoërskool Dr. E.G. Jansen
97 Rietfontein Rd, Boksburg West, Boksburg, 1459, South Africa
Get Directions