Huwelik Optop Naweek

Fri Jul 31, 18:30 - Sat Aug 1, 15:00

Standerton Teatro

ABOUT

’n Gelukkige Huwelik gebeur ongelukkig nie vanself nie...


REPLiKA bied weer Vrydag 31 Julie tot Sondag 2 Augustus ’n opwindende Huweliks-optopnaweek met Albert & Dalena Ferreira as Sprekers aan. Hierdie naweek is vir elke paartjie wat doelbewus wil belê en nuwe woema in hul verhouding kry.

Of julle op trou staan, net pasgetroud is, al jare saam stap, of besef julle Huweliks-tenk kort brandstof — hierdie naweek skep ’n veilige, praktiese en geloof-versterkende ruimte om nader aan mekaar én die Here te beweeg.


Koste: R220 per Paartjie

Datum: 31 Julie - 2 Augustus 2026

Plek: REPLiKA Saal, 52 Colignystraat, Standerton


Program:

Vrydag: 31 Jul: 18h30 – 20h30

Saterdag: 01 Aug: 08h30 – 15h00

Sondag: 02 Aug: 09h30 - 10h30


* Verversings en Middagete ingesluit


Gee jul verhouding skop: top daai Huwelik op...

...want ’n sterk huwelik gebeur nie vanself nie:

dit word doelbewus gebou!


Kontak ons vir meer inligting:

081 815 1374

017 712 2929

DIRECTIONS

Huwelik Optop Naweek
Standerton Teatro
52 Coligny St, Standerton, 2430, South Africa
Get Directions