Bible Journaling Workshop

Sat Jun 6, 09:00 - Sat Jun 6, 17:00

Shalom Montana

ABOUT

Sluit by ons aan vir ’n inspirerende Bible Journaling Workshop by Shalom Montana op 6 Junie – ’n unieke geleentheid om op ’n kreatiewe manier die Woord van God te beleef en uit te druk.


Hierdie werkswinkel word in twee sessies aangebied:

09:00–12:00 en 14:00–17:00.

Kies die sessie wat jou die beste pas en kom ontdek praktiese tegnieke, kreatiewe idees en nuwe maniere om jou geloof visueel vas te lê.


Of jy nuut is tot Bible journaling of reeds ervaring het, hierdie sessie is ontwerp om jou te inspireer, toe te rus en te help groei in jou persoonlike tyd met God.


Kaartjies: R250 per persoon


Daar sal ook ’n Kuns- en Handewerkmark op die dag wees vanaf 08:30–15:30, waar jy ’n verskeidenheid unieke produkte en kreatiewe items kan geniet.

Bespreek nou jou plek – spasie is beperk.

DIRECTIONS

Bible Journaling Workshop
Shalom Montana
560 3rd Rd, Montana, Pretoria, 0151, South Africa
Get Directions