No under 18s
Danny Smoke @ De Weiveld
Sat May 16, 14:00 - Sat May 16, 21:00
11 Krone St
ABOUT
Danny Smoke @ De Weiveld
Kinders (onder 18) sal toegelaat word in buite-area tot en met
18:00 (mag glad nie binne die gebou)
Voor 18:00 sal daar 'n meet & greet vir die kinders met Danny Smoke wees!
Daar is Donut , Milkshakes, Sweets & meer stalletjies buite asook
springkasteel en "lawn games" vir die kinders en sitplek vir die volwassenes.
Binne sal daar vir die volwassenes drankies en pizza beskikbaar wees.
Kom geniet die ENIGSTE familie dag by Weiveld saam met ons!