No under 18s

SPOEGWOLF live by Daisy Jones, Stellenbosch - [Aand #1]

Sat Apr 18, 19:00 - Sat Apr 18, 23:30

The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch

ABOUT

Die legendariese SPOEGWOLF kom terug DAISY JONES toe in Stellenbosch vir 2 onvergeetlike aande. 18 April en 23 Mei. Spoegwolf is bekend vir hul energieke vertonings en massiewe dryfkrag. Maak seker jy kry jou kaartjies nou voor hulle uitverkoop.


Aand #1 vind plaas op 18 April 2026.

Aand #2 vind plaas op 23 Mei 2026.


Let wel dat Daisy Jones 'n KONTANTLOSE bestemming is. Slegs kaartbetalings sal aanvaar word by die kroeg en by die kelners.

Please note that Daisy Jones is a CASHLESS venue. Strictly, only card payments will be accepted by the bar and the waiters.


Wanneer: Saterdag, 18 April 2026

Waar: Daisy Jones, Stellenbosch, R44, Summerhill Wines

Wie: Spoegwolf

Tyd: Deure maak 5pm oop. Musiek na 8pm.

Prys: R300 algemene kaartjies. R1000 vir VIP.

Kaartjies: https://qkt.io/SpoegwolfAprilDJ


Moontlik gemaak te danke aan Stella Artois.


This is a standing show. No seating inside, with limited seating outside.


Maak seker jy koop vir die regte aand:

Spoegwolf speel 18 April 2026 en 23 Mei 2026 by Daisy Jones. Hierdie kaartjies is vir 18 April 2026.


Important information:

No under-18s allowed.

Daisy Jones is a cashless venue. No cash will be accepted at the door, bar, or via the waiters.

Doors open 5pm. Live music to start after 8pm.

Right of admission reserved.

For any further queries, get in touch with Daisy Jones via WhatsApp at 064 968 2015

Daisy Jones has a full bar and kitchen, so come early to enjoy the picturesque Winelands views.

DIRECTIONS

SPOEGWOLF live by Daisy Jones, Stellenbosch - [Aand #1]
The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch
33°52'57. 18°50'49, 6 8th Ave, Stellenbosch, 7615
Get Directions